I’ve set up camp at The Dusty Shelf Academy , the little blog I run in my spare time – you can write to me at dustyshelfacademy@gmail. com for questions about my writing, Barbara Sher coaching, and upcoming publications and events.

And if you want to be the first to know about upcoming readings, workshops and publications: don’t forget to get on my mailing list and follow my Facebook Page and Tweets.

YAWPPicJUly20172
Reading “Deep-fried Everything” at the Brooklyn YAWP. Photo: Jason Koo

Ek kamp op die oomblik uit by The Dusty Shelf Academy ‘n klein blog wat ek skryf in my vryetyd – jy kan my daar kontak by dustyshelfacademy@gmail.com vir navrae oor my skryfwerk, Barbara Sher coaching, en toekomstige publikasies en optredes.

En as jy een van die eerstes wil wees om uit te vind oor my volgende voorlesings, werkswingels en publikasies: moenie vergeet om jou naam op my e-poslys te sit en my op Facebook en Twitter te volg nie.