I’m a writer and poet, living in the Western Cape, South Africa. Elsewhere on this site, you can read some of my work. My love of foreign languages, literature, travel and landscape infiltrate all my writing and I’ve spent a lot of time over the past years working with literature set in deserts. (That would explain all the dune pictures, right? Yes, those are my tracks in the photo up there, sitting on top of a dune in the Sahara Desert.)
I’ve lived in a very places and it shows in my writing. I enjoy writing fiction and poetry featuring landscapes, travel and food and I have a few writing irons in the fire right now – including a bilingual poetry anthology and a comical Afrikaans novel.
You’ll hear more about this at some time or another, just follow this site.

Lees van my skryfwerk op van die ander bladsye, waar jy ook meer kan uitvind oor my blog en podcast My liefde vir vreemde tale, letterkunde en landskappe loop sterk deur al die skryfwerk wat ek doen. Ek het die afgelope paar jaar veral heeltwat tyd met woestynletterkunde deurgebring. Dit sou verklaar hoekom ek so baie foto’s van duine het, nê? (Ja, dis my spore in die foto daarbo, op ‘n duin in die Sahara.)
Die uiteenlopende plekke waar ek al gewoon het, het beslis ‘n afdruk op my skryfwerk gelaat. Ek geniet dit om fiksie en gedigte te skryf oor oor landskappe, reis en kos en ek het op die oomblik ‘n paar skryf-ysters in die vuur – onder andere ‘n tweetalige digbundel en ‘n humoristiese Afrikaanse roman.
Volg maar hierdie webtuiste, een of ander tyd sal jy meer te hore kom.